Bergsig mans

Bergsig mans

Die manne kom Vrydagoggende in die skoolkwartaal byeen om 05:30 om na getuienisse te luister by die TGIF geleentheid.

Daar is ook kursusse wat aangebied word om manne te help met hul ontwikkeling as geestelike leiers in hul families.

Navrae kan gerig word aan: Leon Grobler: 084 610 1739

Bergsig Vroue

Senior lidmate