Waar om te gee

Waar om te gee

Kom saai saam in die Koninkryk

Koninkrykbestuurders

Wanneer ons aan Christus behoort, is dit logies dat alles wat ons besit, in der waarheid aan Hom behoort. As ons aan Hom gee, haal ons maar net ons hande af van dit wat alreeds Syne is.

Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here. Psalm 24.1

Gesindheid

Met VREUGDE & SEëN TOT ANDER – dankbaar om deel van God se huishouding te wees. (Psalm 37:3; Prediker 9:7)

Ons gee OFFERGAWES aan God as ERKENNING teenoor die Here, by die plek waar ons aanbid en die gemeensaamheid van gelowiges ervaar word. Dit word gegee met die vertroue dat die gemeente se leierskap dit ten beste in die Koninkryk sal aanwend.

Snapscan

Elektroniese Fondsoorplasing (EFT)

ABSA
Tjekrekening 1410590154
Takkode: 334810
Verwysing: MDO & Van

Zapper QR kodes

Kom saai saam in die Koninkryk

Hersien en verhoog bestaande bydrae en debietorders

Stel internet betaling as herhalende betaling op en hiersien jaarliks

Geen kontant op ‘n Sondag? Gebruik Zapper of Snapscan of YOCO

BINNESPOOR word aangewend vir lopende uitgawes & bedieninge

– Prediking
– Toerusting
– Versorging
– Berading
– Kommunikasie
– Instandhouding
– Organisering, koördinering & beplanning
– Besoeke
– Tuin
– Administrasie
– Aankope soos:
  (Papier, toiletpapier, Skryfbehoeftes, Skoonmaakmiddels)
– Bedieninge soos:
Juniorjeug, Seniorjeug, Seniors, Kleingroepe, Musiek, Tegnies
– Lidmaatuitreike: Msinga & Loeriesfontein

Metodes & interval van GEE:

Offergawes (Weekliks)
(Kontant in Banke opgeneem & Zapper & Snapscan)

Dankoffer (Maandeliks)
(Kontant Koevert, Elektroniese Internet betalings (EFT), Debietorder, Zapper, Snapscan)

Koninkrykstyd/10de Maand (Jaarliks Okt-Febr)
(Kontant Koevert, EFT, Debietorder, Zapper, Snapscan)

Spesiale Projekte (Deurlopend)
Oppie-Hoek fondsinsamelings – bv.
Basaar, Lief-my-weer mark, Kosverkope

BUITESPOOR word aangewend vir uitreike

Metodes en interval van GEE:

Deuroffer (Weekliks) Vir buite-instansies bv. Bediening aan Dowes ens.

Geloofs-Gelofte Offers (GGO)
Bo & Behalwe (Aug & deur die jaar soos persoon kan)

Dit word gebruik vir:
Dienswerk • Sending • Sinode uitreike • Missionale spoor

Markus 12:41-44

Korintiërs 9:10-12

Hebrieërs 13:16

Handelinge 20:35

1 Kronieke 29:14-16

1 Mattheus 6:2-4

Binnespoor

Aangewend vir lopende uitgawes & bedieninge
• Toerusting • Versorging • Berading • Bediening • Kommunikasie • Instandhouding
• Prediking • Koördinering • Organisering • Beplanning • Oprig • Besoeke • Gasvry

Buitespoor

Aangewend vir uitreike
• Dienswerk • Sending • Sinode • Missionale spoor

Baie dankie vir alle