Veritas

Veritas

Hierdie kursus bestaan uit vier modules wat elk oor 23 weke aangebied word.

Loodsing: 10 Februarie

Gelowiges word gebombardeer met vrae en twyfel oor die Woord. Die hooffokus van Veritas is om lidmate toe te rus met die basiese vaardigheid om die Bybel verantwoordelik te lees, van toepassing te maak in hul alledaagse lewe en bedieningsvaardighede te leer. Al manier om te onderskei tussen waarheid en valsheid is om die Woord te lees en te verstaan wat jy lees. Veritas kan jou hiermee help.

Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za

Ander Kursusse