The World Needs a Father

The World Needs a Father

Die kursus word oor ‘n naweek aangebied.

5 – 7 Junie

Deur te fokus op die beginsels vir gesonde families, help The World Needs a Father (TWNAF) mans om die waarde van hul rol as vaders en eggenote te verstaan en hul toe te rus om dit in hul eie lewens en dié van hul families toe te pas. Die einddoel van TWNAF is dat elkeen ‘n stukkie van die hemel in hulle eie huis sal ervaar!

Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za

Ander Kursusse