Die Woensdagaand kursus word in 2 sessies aangebied.
Datum: 7 & 21 Februarie
Martin Luther het gesê “Voor die huwelik kan jy die een kies wat jy wil liefhê, na die huwelik moet jy die een liefhê wat jy gekies het.”
“Marriage is designed to be the closest possible relationship of increasing intimacy and growing interdependence. But this is not automatic, we have to keep working at our marriage if we’re to stay closely connected.”
Efesiërs 5:21 “Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.”
Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za
1 Comment. Leave new
hs0tp0