Gawes Kursus

Gawes Kursus

Die oggend- en aandkursus word oor 3 weke aangebied.

Aand: 26 Mei
Oggend: 3 Junie

God het vir ons almal gawes ingebou toe Hy ons geskape het. Jou gewaarwording van jou gawes, of die manier waarop jy dit gebruik kan verander. Hoe meer jy jou Godgegewe gawes gebruik, hoe meer vreugde en vervulling sal jy beleef, nie net in jou diens aan die kerk nie, maar ook in jou verhoudings. 1 Korintiërs 12:1 “Wat die gawes van die Gees betref, broers, wil ek hê dat julle ingelig moet wees.”

Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za

Ander Kursusse

8340 Comments. Leave new