Alida Vorster
Spanleier: Steundienste, Personeel & Kommunikasie
Alida is verantwoordelik vir bestuursaangeleenthede verbandhoudend met die steundienspan, asook personeelverteenwoordiger, tesame met kommunikasie waar oorhoofs toegesien word dat deurlopende skakelwerk en kommunikasie van die gemeente en sy aktiwiteite na binne en buite geskied d.m.v alle beskikbare media. Sy is ook die spanleier vir tegnies en musiek.
– EENVOUD IS DIE VREUGDE VAN DIE LEWE –
Ilse Fritz
Administrasie, Ontvangs, fondsinsamelings en funksies
Ilse hanteer administrasie en ontvangs asook fondsinsamelings en funksies.
Charmaine De Wet
Fasiliteite Beampte
Die fasiliteitebeampte hou toesig oor die kerkterrein en geboue en sien toe dat alles goed in stand gehou word.
Alet De Necker
Finansies
Alet is werksaam met die finansies van die gemeente.
Paulus Adonis
Terreinbeampte
Hy is werksaam by Bergsig sedert 2006 en is verantwoordelik vir die terrein.
Joseph Dlamini
Tuinwerker
Hy is werksaam as tuinwerker en algemene nutsman.