Die kerkkantoor is van 27 Desember 2024 gesluit en open weer op 1 Januarie 2025.
Gebruik die kalender om met jou eie te integreer sodat jy belangrike kerk gebeure kan onthou.
Hierdie kalender is visueel soos wat uitgedeel word aan almal wat ‘n gedrukte weergawe gebruik.