Oktober 2025
Oktobermaand vlieg onder ons uit.
Matrieks maak reg vir hul eindeksamen na die matriekafskeide.
Die wind begin waai in die Kaap. Winkels maak reg vir die Kersseisoen.
Die 4de kwartaal is met ons.