Dit is ‘n nuwe jaar! Mag jy geseënd wees.
Baie mense het gemengde gevoelens aan die begin van ‘n jaar.
Hoe gaan dit wees? Moet ek alles die jaar weer van voor af oor doen?
Rig jou oë op ons Heer vir inspirasie en hoop.