Identiteit in Christus

Identiteit in Christus

Die Donderdagaand kursus word oor 4 weke aangebied.

20 Februarie – 13 Maart

God wil graag hê dat ons identiteit in Jesus gevestig sal wees, want dit is die enigste waarheid oor jou wat ‘n ewigheid sal vasstaan. 2 Korintiërs 5:17
“Iemand wat aan Christus behoort, is ʼn nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”

Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za

Ander Kursusse