Desember 2025
Dit is vakansie. Nog ‘n jaar is amper verby.
Die spoed waarmee die jaar gehardloop het is verbysterend.
Ons is dankbaar, meer as dankbaar vir so baie dinge.
Veral dat ons ‘n bedrywige gemeente is wat bedien in die Koninkryk