Bergsig boodskappe

Bergsig boodskappe

Desember 2024

Die Kerssangdiens en Koekies vir Kersfees projek is skielik agter ons. Dit is Desember.

Ons ruik die somervrugte in die winkels.
Die Kersfees versierings is oral om ons.
Dit is ADVENT tyd – die begin van die kerkjaar.

Vorige Bergsig Boodskappe