Christen Geldsake

Christen Geldsake

Die Dinsdagaand Kursus word oor twee weke aangebied.

23 & 30 September – 18:30-20:30

Ons praat saam oor Persoonlike Finansies (Deel 1) en Rentmeesterskap (Deel 2).
Ons raak aan ‘n paar gedagtes en gee riglyne aangaande sake soos begroot, beraam, bereken, bekwaam, bestuur, besleg, bederf, beloon, bespaar, belê, bewaar, bemaak …

Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za

Ander Kursusse

221 Comments. Leave new

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Fill out this field
Fill out this field
Please enter a valid email address.