Die oggend en aand kursus word oor 8 weke aangebied.
Aand: 18 Julie – 5 September
Oggend: 19 Julie – 13 September
Grense is perke wat jy stel of onsigbare heinings wat jou teen die buite wêreld beskerm.
Dit beskerm jou teen oorlading.
Om nie by te veel sake betrokke te wees nie. Dit help jou om uiting aan jou gevoelens te gee, om jou man te staan en om vir jouself om te gee.
Grense help jou ook om beter verhoudings te bou, binne jou gesin, jou werk en in jou gemeenskap.
Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za
3 Comments. Leave new
i0iqi6
fsveb9
ste7um