16 – 30 September 2025
Die derde skoolkwartaal loop vinnig afdraand en die lente steek soms sy kop uit en soms nie. Dis heerlik om bloeisels te sien. Vars – soos die genade van ons Heer.