16-30 November 2025
Die winkels maak gereed vir die groot viering – Kersfees.
Ons berei ook voor, maar met ‘n ander tipe afwagting.
30 Nov is ons kerk se kerssangdiens en die begin van Advent,
wanneer ons dink aan Jesus se koms en ook wederkoms.