Bergsig boodskappe

Bergsig boodskappe

16-30 November 2024

Dis amper tyd vir die Kerssangdiens en die vroue begin koekies bak vir die Koekies vir Kersfees projek.

Die eindpunt van die eksamen is in sig.
Ons hoor hier en daar mense begin van vakansie praat.
Baie mense is oorweldig en nogal moegerig.
Ons is dankbaar dat ons deel kan hê van die jaar.

Vorige Bergsig Boodskappe