Bergsig boodskappe

Bergsig boodskappe

16 – 30 Junie & 1 – 31 Julie 2025

16 – 30 Junie & 1- 31 Julie 2025

Dit is eksamentyd en die kerk se program raak bietjie stiller so aan die end van die kwartaal. Ons gebruik ook die BB om oor die Julie vakansie wat oppad is te strek.

Sondag 27 Julie sal die nuwe Augustus Bergsig Boodskap beskikbaar wees. Propvol nuus van die komende 3de kwartaal.

Vorige Bergsig Boodskappe