November begin almal met hul jaareindfunksies en die wind waai ook bietjie meer in die Kaap (of soms BAIE meer).
Die eksamen is volstoom aan die gang.
Almal beplan 2025 se kalender en hul vakansieplanne.
Die kerke is besig met hul Kerssangdiens afronding.