Bergsig boodskappe

Bergsig boodskappe

1-15 Maart 2024

Hoekom hou ons ‘n basaar?

Natuurlik is dit ’n fondsinsameling, maar wat is die ander voordele wat ons miskyk?

Die gemeenskap van die gelowiges kry ‘n kans om as groter kerk ALMAL ‘n dag saam te spandeer.

Party werfskaf, ander ondersteun en die meeste kuier heerlik.

Dit is goed dat ons hierdie tyd SAAM kry. As ons saam werk en kuier, leer ons mekaar beter ken en begin ons ‘n groter begrip vorm vir mekaar. Dit is hoe EENSGESINDHEID ontwikkel en ons moeilikhede verdryf.
Met die fondse onderhou ons die kerk en rig die

Vorige Bergsig Boodskappe