Die kursusse word oor 2 naweke aangebied.
The World Needs a Father: 3-5 Mei
Mother Design: 10 & 11 Mei
The World Needs a father
Deur te fokus op die beginsels vir gesonde families, help The World Needs a Father (TWNAF) mans om die waarde van hul rol as vaders en eggenote te verstaan en hul toe te rus om dit in hul eie lewens en dié van hul families toe te pas. Die einddoel van TWNAF is dat elkeen ‘n stukkie van die hemel in hulle eie huis sal ervaar!
Mother Design naweek kursusse
The Mother Design is ontwerp met die doel dat ma’s en vrouens die unieke sleutels sal verstaan wat hulle vashou in die vorming en oopsluit van ‘n gesonde en sterk huwelik en in die lê van ‘n goeie, liefdevolle fondasie vir die familie, selfs ook vir die enkel-ma. Ma’s speel, saam met die pa’s, ‘n groot rol in families wat met Christelike oortuigings opstaan teen die huidige wêreldse kultuur.
Die program rus ma’s toe om saam met die pa’s (of vaderfigure) na te dink oor hoe hul hierdie enorme en belangrike taak gaan aanpak. Om die Hemel in jou huis te beleef is iets wat ons as Christene graag na hunker. Ons begeer dat God se liefde, vrede en vreugde op ‘n tasbare manier in ons huise teenwoordig moet wees.
Hierdie kursusse beloof om ‘n Geesvervulde belewenis te wees wat ‘n besondere positiewe effek op jou gesin sal hê.
Navrae: Liezl Loubser versorging@bergsigdv.co.za
3 Comments. Leave new
I like the valuable info you provide in your articles.
I’ll bookmark your weblog and check again here frequently.
I’m quite sure I will learn plenty of new stuff right here!
Best of luck for the next!
Also visit my web blog – web
Thanks designed for sharing such a nice thought, article
is good, thats why i have read it completely
Here is my blog :: addiction rehab st paul
p5737g